Matt Gerald

Matt Gerald
Geboortenaam Matthew Gerald
Geboorte 2 Mei 1970 (1970-05-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt Gerald (gebore 2 Mei 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Avatar (2009) en San Andreas (2015), en in die televisiereekse Dexter (2006) en Daredevil (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search